Welcome to the website of the Dutch Reformed Church 4Ankers in Sasolburg.
Welkom by die Nederduits Gereformeerde Kerk 4Ankers in Sasolburg se webwerf.
Sien gerus die gemeentse se Blog: http://ng4ankers.wordpress.com/
Goeie kommunikasie met lidmate is noodsaaklik. Ons wil graag een keer per kwartaal met die hele gemeente op een slag kommunikeer. Die koste aan seëls vir ongeveer 735 besoekpunte is baie hoog. Dit is goedkoper om dit elektronies te doen as om die briewe per slakkepos te stuur. Indien u 'n e-posadres het, kan u dit asseblief aan die kerkkantoor by
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
stuur. Baie dankie aan diegene wat reeds hul adresse gestuur het.

© NG Kerk 4Ankers, Sasolburg (2011)
E-pos:
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it





